Die nuwe Tucson is wel nou in sy tienerfase en het, nes ʼn kind, ook duurder geword. Ook net soos ʼn tiener mooier en meer volwasse en met goeie maniere, skryf Brendon Staniforth.
Alles vir die sleutelwoord "hyundai"
Plaaslike bekendstelling: Hyundai Creta – ʼn goeie eerste indruk
Op ons toetsroete is Hyundai weer vreeslik braaf gewees om twee lang stukke grondpad in die roete in te sluit en die Creta het homself oortref. Die laaste stuk van die tweede grondpad was regtig sleg en die Creta het hom werklik goed gedra, skryf Brendon Staniforth.
Plaaslike bekendstelling: Hyundai Tucson 1.7 Turbodiesel
Maroela Media het onlangs die plaaslike bekendstelling van die nuwe Tucson 1.7 dieselmodel bygewoon. Die nuwe Tucson dra ʼn sekere aantreklike sjarme, met skoon lyne, maar tog nie vervelig nie, skryf Brendon Staniforth.
Video: Dié kar se “sesde sintuig” soos jou pa
Hyundai se uitmuntende advertensie vir sy Genesis-model is reeds meer as 7 miljoen keer op YouTube gekyk.
Swanger vrou sterf in Durban-ongeluk
‘n 35-jarige swanger vrou is Dinsdag dood nadat haar voertuig op die N2-snelweg noord van Durban omgeslaan het.