Onseker wat om ná matriek te doen? Kom vind jouself en beleef ʼn leeftyd se avontuur in een jaar by iALA.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "iALA"
iALA-brugjaar: Hier is die wenner
Konrad du Plooy, ʼn matrikulant van Heidelberg in Gauteng, is aangewys as die wenner van ʼn brugjaar by iALA.
Tien redes waarom jou kind avontuur moet beleef
Avontuur is nie net lekker nie, dit is ook ʼn medium waardeur jy meer oor jouself kan leer sodat jy jou volle potensiaal kan bereik. Matrikulante kan nou inskryf om ‘n oorbruggingsjaar vir 2020 te wen.
Wen ’n brugjaar: Want jy weet nie wat jy nie weet nie
Maroela Media en iALA gee een Maroela-leser wat vanjaar in matriek is, die geleentheid om ʼn brugjaar ter waarde van R115 000 te wen.
Dié oorbruggingskursus bied avontuur en balans
Voornemende studente weet nie altyd met die intrapslag wat om te gaan studeer nie. Daarom is ʼn oorbruggingsjaar ʼn goeie keuse om ʼn mens ʼn bietjie meer tyd te gee vir daardie belangrike besluite.