Die bekende natuurbewaarder dr. Ian Player, broer van golfspeler Gary Player, is Sondag in die Karkloof-vallei in KwaZulu-Natal oorlede, het die Wildernis-stigting gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ian Player"
Misverstand oor Gary Player se twiet
Project Rhino KZN het Vrydag berigte dat die natuurbewaarder Ian Player oorlede is, ontken.