Die langverwagte ‘slim’ identiteitskaarte sal glo van Juliemaand af in Suid-Afrika uitgereik word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ID kaart"
ID-boekies dalk gou iets van die verlede
Die bekende groen ID-boekies mag dalk binnekort iets van die verlede wees. Na wat verwag word, gaan slim ID-kaarte reeds teen die volgende verkiesing gebruik word.