Sikloon Idai het Malawi, Zimbabwe en Mosambiek tussen 14 en 16 Maart 2019 getref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Idai"
Sikloon Idai: ‘Meer internasionale hulp benodig’
Sikloon Idai het Mosambiek, Malawi en Zimbabwe net meer as ʼn maand gelede getref en volgens Amnestie Internasionaal moet die internasionale gemeenskap meer doen om diegene wat geraak word te help.
Hulp vir vierpotiges ná sikloon
Daar word selfs helikopters ingespan om diere in ontoeganklike gebiede te hulp te snel.
Dodetal staan op 847 ná sikloon Idai
Meer as 600 mense het in Mosambiek alleen omgekom sedert sikloon Idai die hawestad Beira op 14 Maart getref het.
Wonderwerkbaba tydens sikloon in mangoboom gebore
“Ek het geen ander keuse gehad as om in die boom te klim nie. Ek was alleen saam met my seuntjie. En toe het die pyn begin en daar was niemand om my te help nie.”
Zim kry nog hulp na sikloon
Minstens 181 mense het verlede maand weens sikloon Idai in Zimbabwe omgekom en 270 000 mense is sedertdien van hulp afhanklik.
Sikloon Idai: Cholera-gevalle verdubbel byna daagliks
ʼn Totaal van 271 gevalle van cholera is teen Saterdag aangemeld, maar teen Sondag het dié syfer byna verdubbel tot ʼn totaal van 517 gevalle.
Foto’s: Eerste gevalle van cholera in Beira bevestig
“Cholera skep ʼn epidemiese situasie. Wanneer jy een geval het, kan jy maar verwag dat daar nog gevalle in daardie gemeenskap sal kom.”
Sikloon Idai: ‘Ons moet onsself staal’
“Die situasie is eenvoudig verskriklik. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie.”
Sikloon Idai: Liggame dryf glo van Zim tot in Mosambiek
“Mense in Mosambiek het van ons mense gebel en gesê: ‘Ons sien liggame; ons glo die liggame kom van Zimbabwe af’.”
Sikloon Idai: Omvang van krisis nog nie bepaal
Dit is die ergste humanitêre krisis in Mosambiek se geskiedenis.”
Foto’s: Dodetal styg ná sikloon Idai tref
“Die water van die Pungue- en Buzirivier het oorstroom, en nedersettings heeltemal laat verdwyn en gemeenskappe afgesny. Liggame wat in die water dryf kan gesien word.”
Hulp stroom in ná sikloon tref: ‘Die situasie is verskriklik’
“Die omvang van die verwoesting is enorm. Dit lyk asof 90% van die gebied heeltemal verwoes is.”
Sikloon Idai: Minstens 24 dood, 40 vermis in Zim
Minstens 43 persone is in die ooste van Zimbabwe en sentraal Mosambiek dood ná die tropiese sikloon Idai die gebied Vrydagaand en Saterdagoggend getref het.
Kragonderbrekings in Mosambiek ná sikloon tref
Grootskaalse kragonderbrekings duur Vrydag voort in Sofala, Mosambiek ná ʼn kategorie 4- tropiese sikloon die land getref het.