Daar is min dinge wat jou luim so ʼn hupstoot gee soos om iets met jou hande te skep. Dié papierprojek is ideaal vir daai blou Maandae van die lewe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Idees-handwerk"
Handwerk: Versier jou muur met ’n koei-vaas
Laat die muur blom en almal glimlag met hierdie oulike koei-muurvaas.
Handwerk: Alle bye welkom by die byehotel
Gee die alleenloperbye in jou tuin ʼn veilige plekkie van hulle eie met hierdie pragtige byehotel.
Handwerk: Visskooltjie uit polimeerklei
Maak hierdie oulike vissies deur basiese vorms uit polimeerklei te sny en dit dan met gekleurde patroontjies te versier.
Handwerk: Borduur blomme op ’n sak
Geniet hierdie maklike borduurprojek om ʼn strooisak te versier, net reg vir luilekker dae op die strand.
Handwerk: Doopkleur jou eie rok
Span die Japannese shibori-kleurtegniek in om jou eie lap te kleur en dié spesiale rok vir die somer te maak.
Handwerk: Blom in jou eie gehekelde oorvoutruitjie
Hierdie oorvoutruitjie met pragtige gehekelde blomblokkies is ideaal vir die somer.
Handwerk: Borduur jou handskoene met blomme
Kikker gewone effekleurige handskoene op met fyn blommetjies wat daarop borduur word.
Handwerk: Maak ’n saadhuisie vir die tuin
Doen sommer in die nuwe jaar ʼn dubbeldosis goed vir die natuur en maak jou eie saadhuisie uit ʼn gebruikte melk- of vrugtesapkartonnetjie.
Handwerk: Ongewone engel vir ’n Kersboom
Hierdie besonderse mopshondengel vir die boomtop gaan beslis vir glimlaggies om jou Kersboom sorg.
Handwerk: Maak ’n mooi takboklamp
Hierdie pragtige takboklamp kan heeljaar deur ʼn liggie in jou huis, en gemoed, gooi.
Handwerk: Knus om die knieë
Tandruit is ʼn klassieke en pragtige ontwerp. Ons wys jou hoe om hierdie patroon te hekel vir ʼn lieflike kniekombers.
Handwerk: Kom sit gerus
Jy kan ʼn gewone seilsak met ʼn intrekkoord verander in ʼn leeskussing wat jy sommer ook as ʼn lekker sak vir jou boeke kan gebruik.
Handwerk: ’n Oorvouromp vir die somer
Deur net twee reghoeke te knip, kan jy hierdie mooi oorvouromp vir jou maak.
Handwerk: Vrolike voëltjies vir jou handdoeke
Borduurwerk op jou handdoeke maak dit ekstra spesiaal en met dié voëltjies is dit net reg vir die lente wat reeds in volle swang is.
Handwerk: Vars bries vir ou stoele
Kikker jou ou eetkamerstoele op met speelse verfwerk.
Handwerk: Tot die diens met jou unieke opdienplank
Gebruik ʼn maklike oordragtegniek om persoonlike opdienplanke of potstaanders te skep.
Handwerk: Blaas nuwe lewe in jou wasgoedmandjie
ʼn Wasgoedmandjie is die aspoestertjie van enige badkamer; dit is nie juis iets vir die oog nie, maar hier wys ons jou hoe om joune mooi te weef.
Handwerk: Skep jou eie salige sithoekie
Skep met dié pragtige ottoman ʼn lekker plekkie waar jy kan lees, bid of selfs net oor die dag se gebeure kan nadink.
Handwerk: Hekel ’n blommemus
Hekel dié maklike mus met blommotiewe en bly mooi warm dié winter.