Wie hou nie daarvan om die dae tot Kersfees af te tel met ʼn Adventkalender nie? Skep jou eie uit ʼn versameling papier-Kersboompies propvol soet verrassings.
Alles vir die sleutelwoord "Idees-handwerk"
Handwerk: Hekel poppies vir die Kersboom
Hekel Maria, Josef, ʼn donkie en ʼn wyse man of drie vir jou Kersboom.
Handwerk: Borduur babaskoentjies, somerkombers vir die kleingoed
Maak vir jou kleinding dié fraai geborduurde babaskoentjies en borduur ʼn somerkombers vir haar bed.
Handwerk: Borduur ’n kewerborsspeld
Borduur hierdie oulike kewerborsspeld en kikker jou aandsakkie of jas daarmee op.
Handwerk: Maak ’n Hettie-hasie
Maak die fraaiste, sagte maatjie vir jou kleinding.
Handwerk: Maak ’n anderste poncho
Hierdie kleurryke geometriese poncho is pret om te maak en dit is net die regte kledingstuk om daardie kouer dae op te helder.
Handwerk: ’n Nessie vir jou kat
Die katnessie is in twee groottes, klein en medium, en kan verder aangepas word indien verkies.
Handwerk: Oulike speelgoed vir kinderspeletjies
Ons wys jou hoe om ʼn speelstofie en -stalletjie te maak wat nie net die kinders se verbeelding sal prikkel nie, maar hulle ook ure lank kook-kook of koop-koop kan laat speel.
Handwerk: Hekel ’n mandjie of drie
Dit is ʼn maklike projek en jy kan sommer in ʼn japtrap al drie mandjies in twee tot drie dae klaar hekel.
Handwerk: ’n Warm trui vir winter
Brei hierdie pragtige dik oortrui vir die kouer wintermaande.
Handwerk: Draai jou toe in dié serp
Hierdie bonkige serp met sakke is net die regte bykomstigheid om die winterkoue af te weer.
Handwerk: ’n Toevlugtent vir lekkerlees en ontspan
Hekel ʼn nuwe kussing vir jou tent, of kikker ʼn bestaande een op met letter- of borduurwerk daarop.
Handwerk: Blom teen die muur
Dié lamp mag dalk ʼn muurblom wees, maar dit sal beslis nie misgekyk word nie.
Handwerk: Maak ’n mat
Ontwerp en maak jou eie mat. Dit is dalk ʼn tydrowende projek, maar dis heerlik om te voltooi.
Handwerk: Handgemaakte papier vir jou plesier
Daar is min dinge wat jou luim so ʼn hupstoot gee soos om iets met jou hande te skep. Dié papierprojek is ideaal vir daai blou Maandae van die lewe.
Handwerk: Versier jou muur met ’n koei-vaas
Laat die muur blom en almal glimlag met hierdie oulike koei-muurvaas.
Handwerk: Alle bye welkom by die byehotel
Gee die alleenloperbye in jou tuin ʼn veilige plekkie van hulle eie met hierdie pragtige byehotel.
Handwerk: Visskooltjie uit polimeerklei
Maak hierdie oulike vissies deur basiese vorms uit polimeerklei te sny en dit dan met gekleurde patroontjies te versier.
Handwerk: Borduur blomme op ’n sak
Geniet hierdie maklike borduurprojek om ʼn strooisak te versier, net reg vir luilekker dae op die strand.
Handwerk: Doopkleur jou eie rok
Span die Japannese shibori-kleurtegniek in om jou eie lap te kleur en dié spesiale rok vir die somer te maak.