’n Dubbele referendum in Ierland oor die herdefiniëring van gesins- en vrouerolle in die Ierse grondwet, is Saterdag “omvattend” verslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ierland"
Ergste onrus in dekades in Dublin, sê polisie
“Wat ons gisteraand gesien het, was buitengewone geweld. Dit is tonele wat ons in dekades nie gesien het nie.”
Ierse rugbyondersteuners kan maar trots wees
Ierland is die Sesnasies-kampioenspan, Leinster het in die eindstryd van die Kampioenebeker gespeel en Munster het die VRK-silwerware in Kaapstad omhoog gehou.
Moenie Ierland onderskat vir Wêreldbeker
Ierland is deesdae die topspan op Wêreldrugby se punteleer en die Springbokke sal September op hul beste in Parys moet wees.
Jongste slagoffer van Ierse tragedie vyf jaar oud
Die meisie en haar pa, wat oorspronklik van Zimbabwe af is, was besig om ʼn verjaarsdagkoek vir haar ma te koop toe die vulstasie skielik ontplof het.
‘Tragiese ongeluk’ oorsaak van vulstasie-ontploffing
“Dit is ʼn baie klein gemeenskap. Dit beteken dat byna elkeen iemand op ʼn vriendskaplike manier ken wat hul lewens verloor het.”
Sewe sterf in ontploffing in Ierland
Sewe mense is dood in ʼn ontploffing by ʼn vulstasie in Donegal in die noordweste van Ierland.
Iere klop All Blacks: Gaan Foster se kop waai?
Die agteruitgang van die All Black-rugbyspan het Saterdag in Wellington nog ʼn vernederende hoofstuk bygekry toe Ierland die eerste keer ʼn reeks in Nieu-Seeland kon wen.
Ná twee jaar is dit weer ‘tjorts’ op Iere se St. Patrick
Die bier is koud en Ierland is gereed vir sy “heropeningsoomblik” wanneer die St. Patrickfees later vandag in dié land afskop.
SA vrou in Ierland vas oor dwelms
Doeanebeamptes het haar voorgekeer en haar bagasie deursoek waarna op die dwelms beslag gelê is.
Kersvader tot noodsaaklike werker verklaar
“Hy is vrygestel [van die inperkingsmaatreëls] en is sonder twyfel op pad.”
Hokvegter Conor McGregor is terug!
Die veglustige Ier oordonder Cowboy Cerrone binne 40 sekondes.
Russe verdedig soos tiere teen Iere
Soos wat Ierland nou speel, sal hulle sukkel om All Blacks, selfs Springbokke, te klop.
WB-toernooi: Japan skok Iere
Hulle het hulle gemesmeraais, van hul voete af gehardloop, die Iere se nerwe afgeduik.
Ierse sokkerspan jok oor speler se afsterwe
“Dit was ook bietjie snaaks, want ek kon my eie afsterwe dophou.”
Iere skud die All Blacks ná genadelose stryd
Dít was nou toetsrugby soos in die ou dae: hard, genadeloos en sonder tierlantyntjies, en die ongetwyfelde hoogtepunt van vanjaar se vele toetse wat sedert Junie tussen die wêreld se voorste spanne gespeel is.
Is die All Blacks werklik die beste?
Een oorwinning in 40 wedstryde oor 113 jaar deur Ierland is genoeg om die All Blacks te laat besef dat hulle Saterdag se wedstryd in die Aviva-stadion teen Ierland nie ligtelik durf opneem nie.
Iere sukkel teen Poemas met die All Blacks wat wag
Dit help nie jy verdedig vir ʼn vale, staan jou man deeglik maar laat dan swak dissipline toe om jou wenpoging ongedaan te maak nie.
Vergeet ʼn bietjie van die All Blacks, Ierland is die gevaarperd
Klop Ierland en wen aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Japan.
Ierland breek wendroogte in Australië ná 39 jaar
Die Wallabies is goed dog nie onoorwinlik nie, en die Iere is nie verniet die nommer twee-span ter wêreld nie.