Ietermagogs is weens grootskaalse stropery ʼn bedreigde spesie, asook een van die soogdiere wat die meeste gestroop word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ietermago"
Man vas oor besit van ietermago
Die verdagte het ʼn ietermago ter waarde van R60 000 in sy besit gehad.
Hond gou op spoor van ietermago-stropers
ʼn Nege maande oue hond sal binnekort begin help om ietermago-stropers in Suid-Afrika vas te trek.
Ietermago naby Northam gered
ʼn Wenk uit die gemeenskap het tot die inhegtenisnemings gelei.
Ietermago in minibustaxi gevind
Die ietermago is tydens ʼn roetinedeursoeking in die besit van twee onwettige immigrante gevind.
Ontmoet Havoc, Afrika se eie ietermago-teenstroperheld
Havoc is van jongs af gesosialiseer en opgelei met die gedagte om eendag ʼn werkhond te word.
Verdagtes vas vir besit van ietermago, luiperdvel
Die polisie het inligting opgevolg oor verdagtes in ʼn Mercedes-Benz met ʼn ietermago in die kar.
Drie vas oor onwettige besit van ietermago
Lede van die blitspatrollie in die Wes-Kaap het Donderdag reageer op ʼn wenk oor ʼn voertuig wat bedreigde diere van Johannesburg na Kaapstad vervoer.
Is tronk die oplossing vir renosterstropery?
Vir elke stroper wat agter tralies beland of selfs tydens ’n kontak met veldwagters doodgeskiet word, is daar altyd nog een wat gereed staan om sy plek in te neem. Stropers is vervangbaar.
Ietermagô van vermeende stropers gered
ʼn Seldsame manlike Afrika-ietermagô, wat deel is van die hoogs bedreigde spesie in die wêreld, is in Rustenburg, Noordwes, gesteel.
Vyf in hof oor ietermago
Vyf mans het in die Hoedspruit-landdroshof in Limpopo verskyn nadat ʼn lewende ietermago, wat ʼn bedreigde spesie is, vroeër vandeesweek in hul besit gevind is.
Vyf vas oor ietermago
Vyf mans is in Limpopo in hegtenis geneem nadat ʼn ietermago, wat ʼn bedreigde spesie is, in hul besit gevind is.
Man betrap met lewende ietermago
Die man is gestop en deursoek toe daar ʼn lewende ietermago wat met draad vasgebind was in die sak gevind is.
Drie met lewende ietermago gevang
Die Limpopo-polisie het Woensdag gesê die geveg teen misdaad wat bedreigde spesies teiken, is ʼn opstopper toegedien met die onlangse inhegtenisneming van drie verdagtes wat met ʼn lewende ietermago (pangolin) gevang is.