“Ek gaan die komende wedstryd net soos enige ander kragmeting benader. Dit help nie om oor ons vorige tweestryde te praat nie – dit was immers op harde bane.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Iga Swiatek"
Swierige Swiatek swaai tennissepter
Pool word jongste speler om Franse Ope te wen sedert ’n 16-jarige Monica Seles in 1992 met die louere weggestap het.