Ilse Salzwedel verduidelik hoe sy sosiale media oor die Oscar Pistorius saak ervaar het. Susan Lombaard gesels ook met Hans du Plessis oor sy nuwe boek, Inboekeling.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ilse Salzwedel"
Ilse Salzwedel bespreek haar boek en Deon Meiring praat oor sy musiekprojek
Ilse Salzwedel praat oor haar boek, Van Sprokie tot Tragedie in die Kollig, en Deon Meiring praat oor sy solo-projek, Die Slaapkamersessies.
Tiener drie keer verkrag – een keer by skool
ʼn Tiener van Gauteng is Woensdag vir die derde keer in haar kort lewe in onverwante voorvalle verkrag.