Die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) het ʼn tuisgemaakte ploftoestel in die Imam Hussein-moskee in Verulam, KwaZulu-Natal gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Imam Hussain-moskee"
Toestel in moskee is wél ʼn bom
Die Valke het bevestig dat die toestel wat Sondagaand in die Imam Hussain-moskee in Verulam in KwaZulu-Natal gevind is, wel ʼn bom is.
Moskee, huise ontruim oor ‘bomtoestel’
Prem Balram, woordvoerder vir die KwaZulu-Natalse gemeenskapspolisiëringsforum, het op navraag bevestig dat dié verrigtinge afgespeel het in dieselfde moskee as waar drie mense vroeër vandeesweek aangeval is.
Aanval by moskee: Valke ondersoek ekstremisme
Die Valke ondersoek tekens van ekstremisme weens die manier waarop die aanval plaasgevind het.
Aanval by moskee in KZN
Drie persone is beseer nadat hulle Donderdagmiddag by ʼn moskee in Verulam, KwaZulu-Natal aangeval is.