Sonder die ossewa sou ’n groot deel van ons geskiedenis nie denkbaar wees nie. Erik Holm toon in hierdie boek aan dat die ossewa boonop ’n onmisbare en onmiskenbare betekenis vir die ontwikkeling van die ganse Suider-Afrika gehad het. Dié boek is ʼn ideale Kersgeskenk vir jou man, pa of oupa.
Lees meer