Paul Prinsloo (61) wat van die dubbele moord op sy vrou en stiefdogter beskuldig word, het Woensdag aangedui hy wil om regshulp aansoek doen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "In de nuus"
Moord op Megan Griesel: ‘Haat kom my nie toe’
Twee verdagtes het Dinsdag vlugtig in die landdroshof in Lydenburg, Mpumalanga, weens die skietdood van Megan Griesel verskyn.
Kuberkrakers gooi Bloem en inwoners uit Mangaung-aanlynstelsel
Dienslewering in Bloemfontein word geraak ná kuberkrakers munisipale werkers uit die Mangaung-aanlynstelsel geboender het.
Twee doodgeskiet op Vioolsdrif-kleinhoewe
Die eienaar van die kleinhoewe het hom aan die polisie oorgegee nadat hy glo twee gaste wat by hom tuisgegaan het, noodlottig gewond het.
‘Veedief’ doodgeskiet, makker gewond; nog vyf vas
ʼn Vermeende veedief is deur die Vrystaatse polisie doodgeskiet toe hy lede van die polisie probeer ontduik het. Nog ʼn verdagte is gewond terwyl die polisie in Virginia vyf vermeende veediewe aangekeer het.
Die week in foto’s
Van vlamme, vulkane tot ʼn helder maan. Beleef saam van die wêreldwye nuusgebeure van die week in foto’s.
Vlieëniers oorweeg staking weens krisis by SAL
“SAL-vlieëniers gaan nie terugsit terwyl die kringloop van agteruitgang toegelaat word om voort te duur nie. Soos ander vakbonde, moet ons ʼn streep trek en regmaak om op te tree.”
Besige verkeersnaweek lê voor; wetstoepassers gereed
Die nasionale padagentskap Sanral het gesê die besigste tye word vanmiddag en môre verwag, waarna die paaie heelwat stiller gaan wees. Verkeersvolumes neem dan weer kwaai toe vanaf Maandag.
Video van straatresies op N1 maak stadsraad boos
Op die video van die voorval kan gesien word hoe ʼn motorfiets en ʼn motor teen ʼn ysingwekkende spoed op die snelweg aangejaag kom voordat die bestuurder van die motor blykbaar beheer oor die voertuig verloor en in ʼn ongeluk betrokke is.