Die bejaarde man en sy vrou is oorval en die man is tydens die voorval doodgesteek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "inbraak"
Honderde skole loop onder vandale deur
Die algemene teikengebiede in die skole is die administrasieblokke en voedingsentrums om rekenaartoerusting en voedselitems te steel.
Inbrekers plunder kinderhuis
Die inbrekers het onder meer die wasmasjien, mikrogolfoond en omtrent al die kombuistoerusting gebuit.
Duisende rande se toerusting by skool gebuit
Dit is nie die eerste tegnologiese gevorderde skool aan die Oos-Rand wat vanjaar onder diewe deurloop nie.
Man (43) sterf, seun in hospitaal ná huisbraak
Volgens die polisie is die gesin in hulle slaap oorval. Die man se 14-jarige seun was glo ook betrokke toe ʼn stoeiery tussen die gesin en die verdagtes ontstaan het.
Pta-man (58) kritiek ná huisrooftog
ʼn 58-jarige man van Pretoria is in ʼn bedenklike toestand in die hospitaal nadat hy Vrydagaand erg vermink en aangerand is tydens ʼn huisrooftog.
Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet
ʼn Man van Bedfordview in Johannesburg het Dinsdagaand twee van vyf gewapende rowers tydens ʼn huisbraak in sy huis doodgeskiet. Waarskuwing: Die oorspronklike foto kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Bloem-bejaarde vir selfoon en R150 aangerand
Anne Els (75) word in die waakeenheid van die Mediclinic Bloemfontein behandel nadat sy Donderdag erg in haar huis in Universitas aangerand is.
Limpopo se vermeende “hamerman” vasgetrek
Die sogenaamde “hamerman” wat op nege aanklagte van huisbraak en verkragting tereg staan, is Sondag weer in hegtenis geneem nadat hy die polisie vir sowat ʼn jaar lank ontduik het.
Diefstal by Interpol-kantoor in Pretoria
Vyf skootrekenaars wat glo sensitiewe inligting bevat, waaronder inligting oor die omstrede Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir se ondersoek, is uit Interpol se kantore in Pretoria gesteel.
R10 m. se kontrak om drie skootrekenaars te vind
Die staat se inligtingstegnologie-agentskap (Sita) het glo ‘n tender van R10 miljoen aan Mzwandile Petros, voormalige Gautengse polisiehoof, se maatskappy toegeken om drie gesteelde skootrekenaars te vind, berig die Sunday Times.
Inbrekers sit lank
Drie inbrekers, almal in hul twintigs, is swaar gestraf nadat hulle skuldig bevind is aan twee aanklagte van huisbraak in Phoenix, noord van Durban.
“Dief” sny hom met venster toe hy vlug
Waarskuwing: Die foto onderaan die berig is grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel. Een van die verdagtes is deur stukkende ruitglas gesny toe hy en sy makker wou vlug.
Huisbrake: Diewe se Top 10
Die versekeringsgroep Virseker het Vrydag gewaarsku dat misdadigers tussen Oktober en Desember na ‘n hoë rat oorskakel en neem insidente van huisbrake dramaties toe.
Kleinkinders kom op oupa se bebloede liggaam af
John van Staden (84) se twee jong kleinkinders het op hul oupa se bebloede liggaam afgekom nadat hy vermoedelik in sy huis in Touwsrivier in die Wes-Kaap deur ʼn rower vermoor is.
90-jarige kritiek ná huisbraak
ʼn 90-jarige vrou veg vir haar lewe in die hospitaal nadat sy Woensdagoggend by haar huis in Oslo Beach, KwaZulu-Natal, aangerand en beroof is.
Skooldogters gedwing om sout te eet
Vier skooldogters is met vuurwapens gedreig om tydens ‘n huisroof in Elliotdale in die Oos-Kaap sout te eet.