Independent Newspapers wou nie Saterdagoggend kommentaar lewer oor berigte dat ʼn sakeman verbonde aan die ANC beplan om die Sunday Independent vir R1 miljard te dagvaar nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Independent Newspapers"
Sanef soek antwoorde ná redakteur se afdanking
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het Maandag versoek dat die rede vir Alide Dasnois, redakteur van die Cape Times, se afdanking dringend bekend gemaak moet word. Die Cape Times word deur Independent Newspapers besit en uitgegee.