ʼn Polisiebeampte van Indonesië het bevestig 141 liggame is reeds gevind ná ʼn weermagvliegtuig in Medan neergestort het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Indonesië C130-ongeluk"
Dodetal styg ná vliegtuig in woonbuurt neerstort
Minstens 20 mense is dood nadat ʼn Indonesiese lugmagvliegtuig in ʼn woonbuurt in die besige stad, Medan, neergestort het.