Reddingswerkers gaan intussen onverpoos voort met die soektog na oorlewendes.
Alles vir die sleutelwoord "Indonesië"
‘Swart boks’ gevind ná Indonesiese vliegtuig neerstort
Hierdie ontdekking kan kernleidrade bied om te verklaar waarom die vliegtuig in die see neergestort het.
Oorskot, wrakstukke gevind ná Indonesiese vliegtuig neerstort
Die omgewing waar Sriwijaya Air se Boeing 737-500 neergestort het, is Sondagoggend deur die Indonesiese weermag bevestig.
Kontak met Indonesiese vliegtuig oor Java-see verloor
Daar word gevrees dat die passasiersvliegtuig in die see neergestort het.
Seldsame tier vrek toe hy vergiftigde karkas vreet
ʼn Seldsame Soematraanse tier het gevrek ná hy ʼn skaap gevreet het wat rottegif ingekry het.
‘Outback Wrangler’ help nou ook om krokodil te bevry
Matt Wright, aanbieder van National Geographic se reeks Outback Wrangler, is tans in Indonesië om ʼn krokodil te help wat al jare lank ʼn motorfietsband om sy nek het.
Krokodil loop al drie jaar met band om nek
Owerhede in Indonesië is raadop met ʼn krokodil wat al minstens drie jaar lank ʼn buiteband om sy nek het.
Tientalle dood ná vloede in Indonesië
Dit is die ergste oorstroming sedert 2013 wat die stad tref.
17 vermis dae na vragskip sink
Massiewe golwe het die 1 720 ton-skip, wat 3 000 sakke sement vervoer het, laat omslaan.
89 sterf in oorstromings, talle nog vermis
“Ons sukkel om die puin te verwyder om by die liggame uit te kom, want ons het nie genoeg laaigrawe nie.”
Tsoenami-dodetal styg steeds; waarskuwingvlak verhoog
Die Indonesiese owerhede het die uitsluitingsone rondom die vulkaaneiland wat die naweek ʼn tsoenami veroorsaak het verder uitgebrei.
Dodetal styg tot 222 ná tsoenami
Lede van ‘n plaaslike popgroep is ook onder die sterftes.
43 dood, 600 beseer in tsoenami
Dit word vermoed dat dié tsoenami deur ’n vulkaanuitbarsting veroorsaak is.
Indonesië-aardbewing: Dodetal styg, sowat 5 000 steeds vermis
Owerhede het al gesê hul oorweeg dit om die twee nedersettings wat in die sinkgat verdwyn het in massagrafte te omskep.
Meer as 1 000 nog vermis ná aardbewing in Indonesië
Volgens die Verenigde Nasies het nagenoeg 200 000 persone dringende humanitêre bystand nodig en meer as 1,5 miljoen is deur die ramp geraak.
Indonesië-aardbewing: Dodetal styg steeds
Inwoners is al vir die vyfde dag sonder basiese behoeftes soos kos en skoon drinkwater, terwyl die dodetal intussen die 1 000-kerf verbygesteek het.
Dodetal in Indonesië styg skerp
Meer as die helfte van die 560 gevangenes in Palu se tronk het Vrydag ontsnap nadat die gevangenis se mure weens die aardbewing in duie gestort het.
Dodetal in aardbewings, tsoenami kan skerp styg
Die liggame van talle mense wat in die tsoenami gesterf het, is op plaaslike strande gevind, maar die finale sterftesyfer sal na verwagting eers heelwat later bekendgemaak kan word,
Talle sterf na nóg ʼn skudding Lombok tref
Die eiland het Sondag deur die dag verskeie skuddings van tussen 5,4 en 6,3 ervaar en dié skuddings is laat Sondagaand gevolg deur ʼn skudding wat 6,9 gemeet het.
Aardbewing lig Lombok-eiland met 25 cm
Wetenskaplikes sê die kragtige aardbewings in Indonesië wat die dood van meer as 300 mense veroorsaak het, het die eiland wat getref is met tot 25 cm gelig.