Minstens 17 mense is dood en 24 word vermis nadat ʼn boot met bruilofsgaste in Bali, Indonesië, gesink het.
Alles vir die sleutelwoord "Indonesië"
Veilig tuis: 10 jaar ná tsunami
ʼn Meisie van Indonesië wat in 2004 deur ʼn tsunami meegesleur is, is 10 jaar later met haar gesin herenig.
Arm vroutjie soek gapermossels, ontdek antieke skat
’n Arm vroutjie van Indonesië het ’n onverwagse meevallertjie in die vorm van ’n kis vol goue munstukke ontdek terwyl sy gapermossels in ’n moeras versamel het.
Foto’s: Talle verdrink ná boot sink
Waarskuwing: Van die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.
Betogings teen Mej. Wêreld-kompetisie
Moslem-ekstremiste in Indonesië het Donderdag hul betoging teen die Mej. Wêreld-kompetisie voortgesit, maar organiseerders dring daarop aan dat die geleentheid steeds hierdie naweek op die vakansie-eiland Bali sal plaasvind.
Tiere hou mans al 5 dae in boom vasgekeer
Vyf Indonesiese mans wat glo op soek was na ‘n seldsame boomsoort en strikke in ‘n natuurpark gestel het om aan die lewe te bly, is al vyf dae lank deur tiere in ‘n boom vasgekeer.
Rookbesoedeling “lewensgevaarlik” in Singapoer
Indonesië het Vrydag helikopters na Singapoer gestuur in ‘n poging om met kunsmatige reën die brande wat in dié gebied woed, te bestry. Rook van die brande in die stad het nou rekordvlakke bereik en is glo lewensgevaarlik.