Altesaam 16 instrukteurs van die Infanterieskool in Oudtshoorn het Dinsdag in ʼn militêre hof in die dorp verskyn, twee jaar nadat bewerings van mishandeling van rekrute teen hulle gemaak is, het Beeld Woensdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Infanterieskool"
Rekrute word glo mishandel
Bewerings dat rekrute van die Infanterieskool op Oudtshoorn aangerand word, het in ʼn brief gerig aan die die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu) aan die lig gekom.