Die prys van aartappels het byvoorbeeld soveel gestyg dat dit verlede maand alleenlik verantwoordelik was vir byna die helfte van die Johannesburgse varsproduktemark se totale inkomste vir die maand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "inflasie"
Inflasie weer aan’t styg
Dit was nie net eiers wat verlede maand duurder was nie. Lees hier watter ander items inflasie in September opgestoot het.
Rentekoers styg November moontlik weer
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, waarsku dat inflasie dalk verslap het, maar dat nog ʼn rentekoersverhoging vanjaar nie uitgesluit kan word nie.
Inflasie eindelik weer onder 6%
Uie is egter 64,5% duurder as ’n jaar gelede. Suid-Afrikaners betaal intussen 16,2% meer vir ’n plak sjokolade en 9,4% meer vir wyn.
Laer inflasiekoers nie noodwendig goeie nuus
“Vandag se syfers beklemtoon die ontstellende waarheid – die armste huishoudings het die afgelope 12 maande ’n verstommende styging van 9,9% in hul lewenskoste ervaar.”
Inflasie laagste in 13 maande
Lekkergoed en nagereg is egter die duurste in ses jaar. Uiteet is deesdae meer gewild, maar ook duurder.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se verlore slag
Die SARB doen uitstekende werk om inflasie te probeer bekamp, maar ʼn marginaal beperkende monetêre beleid pas nie by ʼn uiters uitbreidende fiskale beleid nie.
Reserwebank trap rem; regering sê, ‘gee vet’
“Verwag selfs meer politieke druk op die bank; dreigemente om dit te nasionaliseer of om sy mandaat te verander,” sê Dawie Roodt.
Beïnvloed beurtkrag regtig vleispryse?
My vleis bly darem gevries, maar ons moet aanvaar dat die meerderheid van die lae-inkomste verbruikers nie vrieskaste het nie.
ANC kan nie krisis oor stygende lewenskoste stuit
Volgens die DA verkies die ANC om in ʼn “kokon van luuksheid te leef” waar hy “ontkoppel is van die realiteit van wydverspreide hongersnood en armoede”.
Inflasie op laagste vlak in byna ʼn jaar
Inflasie daal dalk, maar die prys van sommige kosprodukte beteken dit word steeds al hoe moeiliker om ʼn ordentlike bord kos op die tafel te sit.
Stygende kospryse is ‘katastrofies’
Ekonome voorspel ook verdere stygings in die rentekoers.
Kospryse skiet weer die hoogte in
Verskeie kos-items is duurder, maar dit lyk of pryse minstens effens stadiger styg as vantevore.
Inflasie styg eerste keer in maande
Mieliemeel, ʼn belangrike stapelvoedsel, is sowat 34% duurder as verlede jaar. Beskuit, macaroni en soutkoekies het ook aansienlik duurder geword vanaf Januarie tot Februarie, sê StatsSA.
Inflasie daal, maar kos bly duur
Brood en graanprodukte het verlede maand die hoogste prysstyging sedert 2009 getoon.
Rentekoers + inflasie = gevaarligte
“Dit lyk dalk nou na ʼn maklike uitweg om selfs meer skuld aan te gaan, maar dit gaan die situasie ongelukkig net vererger.”
Inflasie weer effe op
Melk, eiers en kaas het in Oktober vanjaar die grootste prysstyging sedert Februarie 2017 beleef.
Inflasie gee effe skiet
Die prys van brandstof het van Augustus tot September met 6,4% gedaal. Skoene en klere het egter die afgelope jaar die grootste prysstyging sedert 2017 gehad.
Inflasie effe laer, maar verbruikers kou klippe
Tog is die inflasiekoers steeds naby die hoogste wat dit in 13 jaar was.
Hoenderinflasie ergste vir armes
Dit het noodwendig daartoe gelei dat die prys van hoender en spesifiek individueel-kitsgevriesde hoender (IQF), wat die goedkoopste is, skerp gestyg het.