“Dit is hoogs onwaarskynlik dat besmette munisipale water die bron is van infeksie vir enige van die klusters.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ingewandskoors"
Ingewandskoors: Drie gevalle in Wes-Kaap aangemeld
Drie nuwe gevalle van ingewandskoors (buiktifus) is Donderdag in die Wes-Kaap aangemeld, slegs ʼn paar dae ná twee nuwe gevalle in Gauteng van dié aansteeklike siekte bevestig is.
Nóg twee het ingewandskoors
Die departement van gesondheid het Dinsdag ʼn vergadering met die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes belê nadat twee nuwe gevalle van ingewandskoors (buiktifus) by Dr George Mukhari- Akademiese Hospitaal in Pretoria aangemeld is.
Pasiënt met ingewandskoors uit Jhb-hospitaal ontslaan
Een van die vier pasiënte wat vir ingewandskoors in Johannesburg behandel is, is Maandag uit die Edenvale-streekshospitaal ontslaan.
Departement bevestig ingewandskoors in Gauteng
Die Gautengse departement van gesondheid het Sondag vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg bevestig.