Die digkompetisie is na Jonker vernoem vir haar bydrae tot letterkunde asook haar beywering vir menseregte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ingrid Jonker"
Video: Wenners van Ingrid Jonker-digkompetisie aangewys
Altesaam 276 gedigte van oor Suid-Afrika, asook tot by China, Ierland en Engeland is vir dié kompetisie ingeskryf en 24 gedigte is met die hand uitgesoek om in die saamgestelde bundel, Die môre is jy, opgeneem te word.
Ingrid Jonker herleef met kompetisie en nuwe bundel
“Ek kry sommer hoendervleis as ek daaroor praat.”
Boek: Ingrid Jonker – ʼn biografie
Metelerkamp bring nuwe inligting aan die lig wat sy neem uit onbekende nuwe briewe en dagboekinskrywings, onder meer uit die dagboeke van Jack Cope.
Wenner van Ingrid Jonker-prys praat oor inspirasie
“Dit het baie gegaan daaroor om te bewys dat jy lewe op die Cape Flats kan vasvang in die taal waarin dit gelewe word en dat dit steeds iets mooi kan wees. Om te bewys dat Kaaps ʼn ryk taal is en dat arm lewens ryk subject matter is.
Kaapstad wil brug na Ingrid Jonker vernoem
Kaapstad wil verskeie brûe in die stad vernoem na bekende inwoners wat ʼn belangrike bydrae tot die stad se geskiedenis gelewer het.