Drie jong mans is die naweek dood aangetref in ’n tradisionele inisiasiehut in die Oos-Kaap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "inisiasieskole"
Organisasie versoek einde van ‘moord’ by inisiasieskole
ʼn Organisasie, die Takuwani Riime Men’s Movement, het die regering, tradisionele leiers en gemeenskappe versoek om standpunt in te neem teen die “moord” by inisiasieskole.
Vier sterf by inisiasieskole
Die polisie in Mpumalanga het gesê hy is baie besorg oor vier sterftes wat onlangs by inisiasieskole in die provinsie plaasgevind het.
14-jarige sterf by inisiasieskool
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur na die dood van ʼn 14-jarige seun by ʼn inisiasieskool.
Ses vas vir moord by Noordwes-inisiasieskool
Ses mense is in Ikageng naby Potchefstroom in Noordwes in hegtenis geneem op aanklag van moord nadat ʼn tienerseun by ʼn inisiasieskool gesterf het.
20 sterf by inisiasieskole in Oos-Kaap
Ten minste 20 seuns in die Oos-Kaap is dood en 141 in hospitale opgeneem nadat hulle by inisiasieskole in die provinsie was.
Jeugliga wil Tafelberg vir inisiasies oormerk
Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap het versoek dat Tafelberg beskikbaar gemaak moet word vir inisiasieseremonies.
Meisies glo by inisiasieskool aangerand, verkrag
Die Nelspruit-sitting van die hooggeregshof in Pretoria het Woensdag gehoor dat 21 meisies, tussen nege en 17 jaar oud, herhaaldelik verkrag en mishandel is by ʼn inisiasieskool in Mpumalanga.
Sterftesyfer by inisiasieskole styg
Die sterftesyfer van seuns by inisiasieskole is Vrydag aangepas tot 26.
23 sterf by inisiasieskole
Altesaam 23 jong mans is al sedert die begin van die winter by inisiasieskole dood en 104 is by hospitale opgeneem.
“Inisiasieskool is volksmoord,” sê leier
ʼn Oos-Kaapse senior tradisionele leier het die dodetal by die AmaMpondo-nasie se inisiasieskool as volksmoord bestempel, het die Dispatch Online Dinsdag berig.
Snydokter by inisiasieskool doodgeskiet
ʼn Man is Dinsdag in die vroeë oggendure by ʼn inisiasieskool in die Oos-Kaap doodgeskiet.
23 sterf tydens inisiasieseremonies
Drie-en-twintig jeugdiges het glo oor die afgelope nege dae tydens inisiasieseremonies, wat besnydings en oorlewingstoetse insluit, gesterf.
Moordsake na sterftes by inisiasieskole
Minstens 20 seuns is die afgelope ses dae dood nadat hulle inisiasieskole in Mpumalanga bygewoon het.
Agt seuns sterf glo by inisiasieskole
Agt seuns is Woensdag en Donderdag dood nadat hulle glo inisiasieskole in Mpumalanga bygewoon het.
Inisiasieskole: 51 al dood
Altesaam 51 jong mans, waarvan die polisie weet, het reeds vanjaar hul lewens by inisiasieskole regoor die land verloor.
4 sterf by inisiasieskool
Vier seuns het by ʼn ongeregistreerde inisiasieskool op Botshabelo, oos van Bloemfontein, gesterf.