Gauteng-inwoners verdien nagenoeg die helfte van Suid-Afrika se belasbare persoonlike belasting, luidens die 2013 belastingstatistiek wat Maandag deur die SAID vrygestel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "inkomste"
Meer as R813 miljard vir SAID
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het verlede jaar ʼn inkomste van R813.8 miljard ontvang.