“Afrikaans en Afrikaanse musiek is ons passie. Die toekenning is ʼn fantastiese riem onder die hart en dit is ʼn ongelooflike voorreg om dit te ontvang.”
Alles vir die sleutelwoord "Innibos"
Alles wat jy moet weet van Innibos 2016
Innibos, die Laeveld se nasionale kunstefees wat jaarliks in Nelspruit (Mbombela) gehou word, vind vanjaar tussen 29 Junie en 2 Julie plaas en beloof vermaak vir elkeen se smaak.
Innibos: Stem vir dié rockgroepe
Innibos, die laeveld nasionale kunstefees wat jaarliks in Nelspruit gehou word, hou vanjaar ʼn Innibos Rockrumoer-kompetisie waarin aanhangers vir 21 musiekgroepe kan stem om by dié fees op te tree.
Video: Innibos in volle swang
Die Innibos kunstefees is tans aan die gang en vanjaar is daar meer as 30 produksies by dié fees.
Gaan bos by Innibos
Die Innibos-fees bied die beste in Afrikaanse musiek, teater, kabaret, letterkunde en die visuele kunste.
Video: Innibos ‘geskok’ oor ANC-boikot
Die bestuur van die Innibos-kunstefees sê hy is geskok en teleurgesteld oor die ANC se versoek dat die provinsiale en plaaslike regering die fees moet boikot.
Innibos-boikot ‘kortsigtig’, sê DA
Die ANC se beroep op die Mpumalanga-regering om die Innibos-fees te boikot is “kortsigtig” het die DA in die provinsie Woensdag gesê.
Steve sing ‘Die Stem’ op nuwe album
Die sanger Steve Hofmeyr beplan om ʼn gedeelte van ‘Die Stem’ op te neem vir sy nuutste album wat in September bekend gestel word, het Beeld Woensdag berig.
Martin Steyn se misdaadroman, loopbane in die landboubedryf en ‘n oorskou oor teaterproduksies
Die skrywer, Martin Steyn, praat oor sy misdaadroman, loopbane in die landboubedryf en Anna-Retha Bouwer doen ʼn oorskou oor Innibos se teaterproduksies.
Nuuskommentaar: Het “Innibos-Afrikaners” Botman doodgemaak?
“Is dit nie dalk ‘n baie wye sprong om Afrikaanssprekendes, wat graag hul grondwetlike regte sonder ‘n krieseltjie haatspraak of rassisme wil uitoefen, sommer verantwoordelik te hou vir prof. Russel Botman se dood nie?” vra Herman Toerien.
En toe slaan die Christene die pastoor!
Mens slaan nie sommer net ‘n boemelaar nie, al drink hy jou wyn! Maar daar is ‘n paar verskille tussen die pastoor se vermomming as boemelaar en wat Jesus in Matt 25:31-46 gesê en self gedemonstreer het (Jesus het byvoorbeeld die wyn méér gemaak, nie minder nie), skryf Jaco Strydom.
Steve sê oor ‘Die Stem’
Die sanger Steve Hofmeyr sê Die Stem is die “mooiste gebed oor ‘n land, haar vreugde, haar trots en haar hoop en wanhoop – ooit.”
Nuuskommentaar: Om Die Stem te sing
‘n Storm het losgebars omdat Steve Hofmeyr “Die Stem” tydens die Innibosfees saam met nog sewe FAK-liedjies gesing het. Het Steve reg of verkeerd opgetree? Herman Toerien neem die situasie onder die loep.
Video: Taxi’s ontwrig Nelspruit-verkeer; Innibos skop af
Verkeer in Nelspruit in Mpumalanga is Woensdagoggend vir ‘n tweede keer die week erg ontwrig weens taxibestuurders wat paaie in en om die dorp versper het.
Beskerming teen boelies, alternatiewe tot lyfstraf en Innibos
Annelize Brits vind uit hoe jy jou kinders beskerm teen boelies, ons bespreek alternatiewe vir lyfstraf en Sandra Jacobs gee ons ʼn blik op vanjaar se Innibos Kunstefees.
Enigiets is moontlik by Innibos
Innibos se amptelike program is die naweek by die fees se gratis konsert in Nelspruit bekendgestel, en vanaf 2 tot 5 Julie sal die Laeveld weer die tuiste wees vir van die land se beste kunstenaars.