Die pianis, Rocco de Villiers, vier vanjaar twee besonderse mylpale.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "instrumenteel"
Romanties- Ryan Walt en Deon van der Merwe
In 1976 het die Romeense panfluitspeler Gheorghe Zamfir bekendheid in Suid-Afrika verwerf toe hy ‘n treffer met Summer love gehad het. Dit was die eerste…
Boere-oempa- Die Teelepeltjies
Hoewel Boeremusiek deur die meeste mense beskou word as ‘n musiekvorm wat besig is om uit te sterf, is daar ‘n aantal jong orkeste wat…
Countrykeys- Rocco de Villiers
Sedert Rocco de Villiers se album Beautiful beautiful piano ‘n paar jaar gelede vrygestel is, het hy homself as een van die voorste klavierspelers in…
Die tekkie-rag 2- Johan van Rensburg
Omtrent twintig jaar lank was Johan van Rensburg die leier van die Musiekfabriek, wat met elke program die musiekleidrade op die gewilde televisieprogram Noot vir…
Soweto String Quartet speel Afrikaanse treffers Vol. 2
In 2007 het die Soweto String Quartet, wat toe al ‘n gevestigde strykkwartet was, hul eerste Afrikaanse album vrygestel. Nadat musiekliefehbbers lank moes wag, het…
Hantam-unplugged- Klipwerf-Orkes
Hoewel die Klipwerf-Orkes sekerlik die gewildste orkes sekerlik die gewildste orkes in die land is, het hulle ook al onder kritiek deurgeloop omdat hulle gereeld van elektroniese instrumente gebruik maak, en hul musiek nie werklik as Boeremusiek geklassifiseer kan word nie.