Wanneer onskuldige en hartseer mense nie eens toegelaat word om die beplande begrafnis van hul vermoorde geliefde vreedsaam by te woon nie, het ons ʼn nuwe laagtepunt bereik as ʼn land.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Intercape"
Intercape-busse opnuut geteiken
In ʼn tydperk van 13 maande was daar meer as 150 aangetekende gewelddadige voorvalle, wat skietvoorvalle, brandstigtings en bestokings insluit, op Intercape-busse.
Intercape-busbestuurder sterf ná skietery
Meer as 150 aanvalle op busbestuurders en -passasiers is verlede jaar aangemeld – aanvalle waarin bestuurders geskiet of met klippe bestook word of hul busse aan die brand gesteek word.
Prasa misbruik monopolie, bevind kommissie
Die jaarlikse verhoging in die toegangsgeld vir busdienste is 460%, terwyl Autopax verniet toegang kry.
Busongeluk: Name van slagoffers bekend
Ses van die agt persone wat Maandag in Welkom in die Vrystaat in ʼn busongeluk gesterf het, se name is bekend gemaak. Twee van die slagoffers moet nog positief uitgeken word.
Intercape ‘geskok’ ná dodelike busongeluk
“Intercape is geskok deur en hartseer oor die ongeluk. Ons wil ons diepste meegevoel met die families van die oorledenes betuig.”
R2 m. se dwelms op Intercape-bus ontdek
Die bus het passasiers omstreeks 22:30 in Bloemfontein afgelaai toe niemand vyf groot sakke gedurende dié stop opgeëis het nie.
Video: Busdrywer geskors oor video
Die bus was onderweg van Kaapstad na Durban toe ʼn passasier die 25 sekonde lange video geneem het en dit sedertdien wyd versprei is.