Gemeenskapskrag het verseker dat tannie Sarie weer behoort, dat sy weer in ʼn doel glo en weet dat sy selfs op haar oudag steeds waarde tot haar gemeenskap voeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Internasionale Maatskaplikewerkersdag"
Uit die dagboek van ʼn maatskaplike werker: Voel jy dit ook?
Ons is anders aanmekaargesit. ʼn Ander soort mens. ʼn Ek- en jou-mens. Voel jy dit ook?
Uit die dagboek van ʼn maatskaplike werker: Van kroegwerker tot hoofdogter
Op ʼn dag kom die ou siel in hierdie kind met ʼn antwoord: “Tannie Welsyn, ek wil teruggaan skool toe. Ek wil koshuis toe.”
Uit die dagboek van ʼn maatskaplike werker: Woorde wat seermaak
Sy sit op die bed en ek op die vloer, en sy vra: “Tannie, hoekom doen jy maatskaplike werk?”