Die afgelope week het drie belangrike ontmoetings in Europa plaasgevind met die doel om die huidige spanning tussen die Weste en Rusland by te lê.
Alles vir die sleutelwoord "internasionale oorsig"
2021: Jaar van globale politieke verandering, Covid-2.0 en onsekerheid
In talle opsigte is die afgelope jaar gekenmerk deur regerings se hantering van die voortslepende Covid-19-pandemie en die gesondheid-, ekonomiese en politieke gevolge van inperkings, inentings en internasionale reisbeperkings.
Internasionale oorsig: Skerp toename in haatmisdaad teen Christene in Europa
Haatmisdade teen Christene het verlede jaar in Europa met 70% toegeneem, met die meeste gevalle in Frankryk, Duitsland, die Verenigde Koninkryk, Spanje en Swede.
Internasionale oorsig: Pécresse en nie Zemmour wat vir Macron kan wen
Peilings die afgelope paar dae wys dat Pécresse die beste kans staan om na ʼn tweede ronde teen Macron deur te dring.
Internasionale oorsig: Johnson en Tories verloor steun
Twee jaar na Boris Johnson se wegholoorwinning in ʼn parlementêre verkiesing in die Verenigde Koninkryk is sy gewildheid besig om verder af te neem en lyk dit of die Johnson-regering van die een krisis na die volgende voortstrompel.
Internasionale oorsig: Ekonomie kan Biden en Demokrate sink
ʼn Groot meerderheid van Amerikaanse kiesers is pessimisties oor hul land se toekoms en is veral pessimisties oor ekonomiese vooruitsigte. Daarmee saam blameer hulle president Joe Biden se beleid.
Internasionale oorsig: Enige nuwe kernooreenkoms met Iran sal probleme net uitstel
Onderhandelinge tussen Iran en ses ander lande oor ʼn kernooreenkoms is die afgelope week in Wene, Oostenryk, hervat.
Internasionale oorsig: Na 22 maande steeds Covid-paniek
In totaal het 87 lande hulle grense vir Suid-Afrika en ander Suider-Afrikaanse lande gesluit. Meer as R1 miljard se toerismebesprekings is binne 24 uur gekanselleer, met baie meer wat sedertdien gevolg het, en Suid-Afrika se reputasie het enorme skade gely.
Internasionale oorsig: Swede neem ook sterk standpunt in oor immigrante
Vandag, ses jaar later, het die meeste lande in Wes-Europa begin om standpunt in te neem teen onwettige immigrasie en hulle wil strenger vereistes instel waaraan immigrante na hulle lande moet voldoen.
Internasionale oorsig: Duitsers kry regering waarvoor hulle gestem het
Die SPD, FDP en Groen Party het die afgelope week ná byna twee maande se koalisie-onderhandelinge ʼn ooreenkoms bereik.
Internasionale oorsig: Biden-Jinping-beraad oorwinning vir China
Op versoek van die Amerikaanse regering het die presidente van die VSA en China aan ʼn virtuele beraad deelgeneem om die gespanne verhouding tussen dié twee wêreldmoondhede te probeer bylê.
Internasionale oorsig: Europa keer terug na inperkings
Met twee-derdes van alle nuwe Covid-19-gevalle wêreldwyd wat in Europa alleen aangemeld word, het verskeie Europese lande die afgelope week streng nuwe inperkingsmaatreëls aangekondig.
Internasionale oorsig: Het COP26 misluk sonder Jinping en Poetin?
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het met sy vertrek uit Skotland, waar hy die Verenigde Nasies se 26ste klimaatsberaad, ook bekend as COP26, bygewoon het, harde woorde vir die presidente van China en Rusland gehad weens hulle besluit om nie die beraad by te woon nie.
Internasionale oorsig: Kritiese rasteorie, teenpolisiesentiment en Biden-agenda
Die afgelope week het ’n hele paar belangrike verkiesings in verskeie Amerikaanse deelstate plaasgevind. Die grootste verloorders was kritiese rasteorie, die teenpolisiesentiment en die administrasie van Joe Biden se eens ambisieuse agenda.
Internasionale oorsig: Soedan-staatsgreep terugslag vir stabiliteit in hele streek
Die gevolge van die staatsgreep is egter heelwat meer betekenisvol as dié van die vorige twee en het reg oor die wêreld reaksie ontlok.
Internasionale oorsig: VSA, China stuur op konflik af oor Taiwan, invloed in Asië
China se weermag het die afgelope 25 jaar tot een van die modernste en grootste weermagte in die wêreld ontwikkel.
Internasionale oorsig: Demokrate, Biden in die moeilikheid in VSA
Peilings in die VSA wys dat pres. Joe Biden en die Demokratiese Party toenemend steun verloor en dat ʼn moeilike middeltermynverkiesing volgende jaar in November vir die Demokrate kan voorlê.
Internasionale oorsig: EU-arrogansie bereik nuwe hoogtes in stryd teen Poolse regering
Lees hier oor sommige van hierdie week se belangrikste wêreldgebeure.
Internasionale oorsig: Johnson op die agtervoet in Brittanje
Gerugte het selfs die afgelope week in die Britse media die rondte gedoen oor die moontlikheid vir ’n vervroegde verkiesing.
Internasionale oorsig: Nuwe wapenwedloop tussen Weste en China
Die VSA, die Verenigde Koninkryk en Australië se aankondiging van ’n historiese veiligheidsverdrag vir Asië en die Stille Oseaan-gebied, lei waarskynlik ’n ernstige nuwe wapenwedloop in tussen Westerse lande en hulle bondgenote in Asië, en aan die ander kant China.