Talle werkgewers in die metaal- en ingenieursbedryf het skrywes aan Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, gerig te midde van berigte van geweld en intimidasie tydens Numsa se staking.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "intimidasie"
Veiligheid opgeskerp na doodsdreigemente by Sassa
Miljoene rande is spandeer om veiligheid op te skerp nadat bestuurspersoneel van die maatskaplike sekerheidsagentskap (Sassa) glo geïntimideer is en doodsdreigemente ontvang het.