Die kragtige aardbewing van 7,3 wat die grens tussen Iran en die noorde van Irak Sondagaand getref het, word as die dodelikste aardbewing vir 2017 bestempel nadat die dodetal aansienlik gestyg het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Iran/Irak-aardbewing"
[Foto’s] Iran-Irak-aardbewing: Dodetal styg skerp
Die dodetal van die kragtige aardbewing van 7.3 wat die grens tussen Iran en die noorde van Irak Sondagaand getref het, het skerp gestyg.
Minstens 140 dood ná aardbewing op Iran/Irak-grens
Minstens 140 persone is in Iran dood en 860 beseer toe ʼn aardbewing van 7.3 op die grens tussen Iran en die noorde van Irak plaasgevind het, het beamptes in Iran se Kermanshah-provinsie vroeg Maandagoggend gesê.