Die polisie het ʼn verdagte in hegtenis geneem en op ʼn gekaapte voertuig beslag gelê na Vrydagmiddag se rooftog by die Irene Village Mall.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Irene Village Mall"
Rooftog by Irene Village Mall
Die Telkom-winkel by Irene Village Mall in Centurion is Vrydag beroof kort na ʼn rooftog by Centurion Mall, ongeveer 10 km daarvandaan.
Video: Voortrekkers se huldeblyk aan vroue
Die Voortrekkers het Saterdag vir ‘n groot verrassing gesorg by die Irene Village Mall ter viering van Vrouedag.