Charlotte Raubenheimer sou vanjaar haar eerste Ironman aandurf om geld vir ʼn nuwe rolstoel vir ʼn serebraal gestremde man in te samel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ironman 70.3"
Onderkry is min vir dié sportman
5 Desember 2011 is waarskynlik ’n dag wat die 27-jarige Alan Britnell lank sal onthou, maar ’n skitterende Ironman-buiging blaas hernieude lewe in sy sportloopbaan.