Die vinnige druk op bedanking is waarskynlik om politieke skadebeheer toe te pas, maar is kenmerkend van ‘n demokrasie… maar nie in Suid-Afrika nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "IRS"
Shatner vies oor Star Trek-belastingvideo
William Shatner, Star Trek-akteur, het die belastingowerhede in Amerika beskuldig dat hulle duisende dollar gemors het op ʼn gekskeervideo van dié kultustelevisiereeks.