Wanneer jy die kundige advies van ʼn somatoloog volg, kan jy baie geld spaar wat jy andersins sou mors as jy die verkeerde produk vir jou vel se unieke behoeftes sou aanskaf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Isa Carstens Akademie"
Luister: Is daar werklik iets soos ‘organiese’ velsorgprodukte?
Kan sekere velsorgprodukte werklik as “organies” bestempel word of het dié term net nog ʼn modewoord geword om oningeligte verbruikers te flous?
Wat gebeur met jou vel as jy met grimering gaan slaap?
ʼn Somatoloog verduidelik hoe én hoekom jy jou grimering sorgvuldig moet verwyder voor jou kop saans die kussing tref.
Luister: Het ons gesigserums én vogroom nodig?
Is daar sekere bestanddele wat dalk nie vir sekere veltipes gepas is nie? Mag jy dit soggens én saans aanwend? Dis die vrae wat in vandag se gesprek beantwoord word.
Luister: Kan velsorgprodukte ons teen veroudering red?
Volgens kenners is daar een produk wat elkeen in sy of haar kas moet hê om hul vel te beskerm.
Luister: Is ingewikkelde velsorgroetines net ʼn geldmaakfoefie?
Felicia Keus van die Isa Carstens-skoonheidsakademie verklap watter velsorgprodukte en- toestelle nie die geld of moeite werd is nie.
Isa Carstens stel alumni-netwerk bekend
Een van die groot doelstellings van die alumni-netwerk is die kweek van professionele verhoudings tussen lede van die akademie se alumni.
Só lyk ʼn besoek aan ʼn professionele salon
Om ʼn salon te besoek gaan nie net oor bederf nie, maar om te belê in jou fisiese en psigiese toekoms.
ʼn Loopbaan in skoonheid: Somatologie kan vir jou deure oopmaak
Belê in opleiding wat vir jou plaaslik en internasionaal deure kan oopmaak, asook jou entrepreneursvaardighede slyp om jou loopbaangereed maak.
Woorde van wysheid voor jy die koshuiswêreld betree
Studente van die Isa Dameskoshuis in Pretoria deel woorde van wysheid aan jong damestudente wat op pad is na tersiêre studies en die koshuislewe.
Volg ʼn loopbaan in skoonheid: Somatologie kan vir jou deure oopmaak
Moenie jou droomberoep deur jou vingers laat glip nie
Omskep passie vir skoonheid in beroep
“Ons probeer seker maak dat elke student wat hier uitstap dieselfde passie het vir die bedryf, want dít is wat hulle laat uitstaan bo die res.”
Belê in masserings, voorkom spanning en uitbranding
Kenners by Isa Carstens se skoonheidsakademie beveel die volgende behandelings aan om as ʼn gesonde teenvoeter vir spanning te dien:
Jou toekoms in skoonheid begin hier
“Ons streef daarna om studente loopbaangereed te maak en hul entrepreneursvaardighede te help ontwikkel.”
Talle beroepsmoontlikhede met regte kwalifikasie in skoonheid
Die skoonheid-, velsorg- en gesondheidsbedryf het oor dekades ontwikkel tot een van die mees snelgroeiende bedrywe ter wêreld. Die bedryf toon ʼn toenemende behoefte na toegewyde en goed gekwalifiseerde terapeute om resultaatgedrewe behandelings aan kliënte te bied.
Holistiese benadering tot skoonheid met dié kursusse
Soek jy resultaatgedrewe behandelings en ʼn holistiese benadering tot skoonheid? ʼn Kwalifikasie in Somatologie kan vir jou deure oopmaak in die skoonheidsbedryf.