Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat verder oor harte wat luister en Isabel Groesbeek en Johan Barkhuizen vertel jou meer van vanjaar se Genealogie- en Familie Erfenisfees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Isabel Groesbeek"
Allegaartjie 2 – Program 146
Ons plaas die fokus weer op entrepreneurskap en gesels met Wilsia Metz wat aan die hoof staan van haar eie uitgewery in Bobaasberoepe. Annelize Brits gesels met nog ʼn mamma wat ʼn Downsindroom kind het en Isabel Groesbeek vertel ons meer van die familie-erfenisfees wat hierdie naweek plaasvind.