ʼn 32-jarige man is Dinsdag gevonnis in verband met die moord op Isabella Kruger.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Isabella Kruger"
George-vrou vermoor: Verdagte vrygelaat
Isabella Kruger (77) se liggaam is in ‘n bad vol water gevind.
Twee vas vir George-vrou se moord
ʼn Wenk uit die gemeenskap het daartoe gelei dat twee mans Saterdagaand in hegtenis geneem is vir die moord op Isabella Kruger (77) wie se liggaam in ʼn bad vol water in haar huis in George gevind is.
Bejaarde se liggaam in bad water gevind
ʼn Vrou het Saterdagmiddag op haar bejaarde ma se liggaam in ʼn bad water in haar huis in die Kraaibosch Country Estate in George afgekom.