“Dit is dalk die laaste geleentheid wat hierdie hof sal hê om die Palestynse mense in Gaza te red wat reeds van honger sterf, en nou een stap weg van hongersnood is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Israel"
Drie gyselaars ‘verkeerdelik’ in Gaza doodgeskiet
Israel se weermag het die drie gyselaars wat in Gaza aangehou is, doodgeskiet nadat hulle glo verkeerdelik as ʼn bedreiging beskou is.
Israel verskerp aanvalle in Gaza
Dae nadat die wapenstilstand verstryk het, het Israel verskeie lugaanvalle op Gaza uitgevoer, terwyl die militantegroep Hamas ook vuurpyle na Israel gelanseer het.
Israel: ‘ANC aan verkeerde kant van geskiedenis’
ʼn Heftige debat het Dinsdag in ʼn sitting van die Nasionale Vergadering (NV) plaasgevind oor Suid-Afrika se besluit om diplomate uit Israel vir “konsultasie” terug te roep.
EFF verheug oor SA diplomate aan Israel onttrek
Die party doen nou ʼn beroep op die regering om nie net sy diplomate in Israel terug te roep vir konsultasie nie, maar ook om alle politieke en ekonomiese betrekkinge met Israel te verbreek.
Israel wil veiligheidsbeheer van Gasa ná oorlog oorneem
“Daar sal geen wapenstilstand – algemene wapenstilstand – in Gasa wees sonder die vrylating van ons gyselaars nie,” het eerste minister Benjamin Netanyahu dit Maandag weer duidelik gestel.
SA herroep diplomate in Tel Aviv vir ‘konsultasie’
Die kabinet het ook gevra dat daar opgetree word teen Eliav Belotserkovsky, Israel se ambassadeur in Suid-Afrika.
Cachalia uit DA se skadukabinet geskop
Die party het gesê daar is ooreengekom dat lede van die party hulle sou weerhou van “openbare uitlatings wat daarop gemik is om verdere verdeling aan te blaas” insover die konflik tussen Israel en Gaza, maar dat Ghaleb Cachalia versuim het om dié ooreenkoms na te kom.
Israel teiken vlugtelingkamp, dood Hamas-bevelvoerder
Die bataljonbevelvoerder Ibrahim Biari was glo “deurslaggewend in die beplanning en uitvoering” van Hamas se aanval op Israel op 7 Oktober.
SA vra vir beskermingsmag, opening van korridors in Gaza
Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Maandag aan sy oorlogskabinet gesê Israel maak “stelselmatig vordering” in sy militêre veldtog teen Hamas in Gaza.
Russiese skare bestorm lughawe ‘op soek na Israeli’s’
Russiese amptenare het die vinger na Oekraïne gewys en aangevoer dat dié land en Westerse lande die situasie in die Midde-Ooste gebruik “om die Russiese samelewing te verdeel”.
Om hulp na Gasa te keer kan ‘misdaad’ wees
Die Verenigde Nasies (VN) is intussen bekommerd dat openbare orde ontbreek nadat voedselhulpsentrums in Gasa geplunder is.
SA’ner glo onder Hamas-gyselaars
Daar word berig dat minstens een Suid-Afrikaner deur Hamas in Israel ontvoer is en in Gaza as gyselaar gehou word.
‘Epiese lyding’ in Gasa aanskou – VN-hoof
Die sektretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) sê hy is diep bekommerd oor die “duidelike oortredings van internasionale humanitêre reg” wat hy in Gasa aanskou. “Meneer sekretaris-generaal, in watter wêreld leef jy,” wil die Israeliese minister van buitelandse sake egter by hom weet.
Midde-Ooste: Pandor kap Veiligheidsraad oor ‘selektiewe’ wetstoepassing
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het in die VN se debat oor die situasie in die Midde-Ooste gesê Suid-Afrika is met afgryse gevul oor die Veiligheidsraad se versuim om ʼn verenigde resolusie te bereik wat die “moord en lyding” in Israel en Gasa kan help beëindig.
Hamas laat twee bejaarde gyselaars vry
Die 85-jarige Yocheved Lifshitz is op 7 Oktober op ʼn motorfiets saam met lede van Hamas gelaai. “Hulle het my op ʼn motorfiets sywaarts gelaai sodat ek nie val nie, met een terroris wat my van voor en die ander van agter vasgehou het.”
‘Moenie’: Iran, bondgenote gewaarsku om nié betrokke te raak
“Indien enige groep of land hierdie konflik wil uitbrei en voordeel trek uit hierdie uiters ongelukkige situasie, is ons raad: moenie.”
Gaza-strook oornag gebombardeer
Die konflik tussen Israel en Palestina blyk nou uit te kring na naburige gebiede en lande.
Onderhandeling ál pad na blywende vrede, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê vrede kweek vrede en dat nie net Israel en Palestina hierna moet streef nie, maar ook die internasionale gemeenskap.
Tien feite op die pad na ’n oplossing vir konflik tussen Israel en Palestyne
Die huidige konflik tussen Israel en die Palestyne, wat twee weke gelede begin het deur die bloedigste terreuraanval tot nog toe op Israeliese burgers en die mees koelbloedige aanslag op Jode sedert die Tweede Wêreldoorlog, dreig steeds om in ʼn breër streekskrisis te ontaard wat die reeds gespanne globale verhoudinge verder kan laat verswak.