Die Amerikaner Judith Tai Raanan en haar dogter Natalie Shoshana Raanan was teen Vrydagaand laat veilig terug in Israel.
Alles vir die sleutelwoord "Israel"
Biden vra Kongres vir $106 miljard se nasionale veiligheidspakket
Die Withuis sê dié aanvullende befondsing sal die nodige veiligheidsbystand aan Israel verseker, Israeliese pogings vir die vrylating van gyselaars ondersteun en humanitêre hulp aan burgerlikes verskaf.
Israelse troepe wag op bevel om in te val
Pres. Joe Biden het intussen ʼn versoek aan die Amerikaanse regering gerig vir dringende befondsing om Israel te help met die oorlog.
Hospitaalontploffing: Vingers wys na Hamas, Islamiete
Onafhanklike ontleders sê alle bewyse dui daarop dat Israel nié verantwoordelik was vir ʼn ontploffing wat burgerlikes by die Al Ahli Arab-hospitaal in die Gaza-strook gedood het nie.
Na 7 Oktober
Ek skryf hierdie artikel op dag 10 van Operasie Swaarde van Yster. En dis hoekom ek skryf. Ek sien. En ek gee om.
Honderde dood ná lugaanval op Gaza-hospitaal
Israel en Palestina probeer nou die skuld op mekaar pak vir die lugaanval op die Al-Ahli-hospitaal in Gaza Dinsdagmiddag, waartydens honderde omgekom het.
Hamas-bevelvoerder sterf in Israel-aanval
Die ministerie van gesondheid in Gaza voer aan sowat 3 000 mense is Dinsdag dood in Israeliese aanvalle.
Pandor gee Hamas-leier ’n lui
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het Dinsdag gereageer op bewerings dat minister Naledi Pandor vir Hamas ondersteun.
SA reddingswerkers gou op pad na Gaza
Dr. Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers sê sy spanne wat reeds in Palestina werksaam is, verkeer onder geweldige fisieke, emosionele en geestelike spanning.
Israel wil inval, maar sommige waarsku teen ‘volksmoord’
Die Israeliese weermag wag in die stadium op die “politieke” groen lig om die noorde van Gaza in te val. Iran en Libanon se Hezbollah sê ’n inval sal met reaksie begroet word.
Ramaphosa staan saam met Palestina
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het ook ʼn beroep op die boikot van goedere uit Israel gedoen.
Twee SA’ners in Israel-Palestina-konflik dood
“Ons is besig om die identiteit van die oorledenes te bevestig. Dit wil op hierdie stadium lyk of een van die oorledenes ʼn Israelse ID-nommer het.”
Johannesburgse geboue verlig vir Israel
“Die Johannesburgse naghemel is verlig ter ondersteuning van Israel.”
Israel: Ramaphosa vra vir opening van ‘humanitêre korridors’
Ramaphosa sê sy regering is uiters bekommerd oor die gruweldade wat in Israel en Palestina teen burgerlikes gepleeg word.
Bombardering van Gaza duur voort
Teen Dinsdagaand het die Israelse weermag reeds van die Gaza-grensgebiede wat Saterdag deur Hamas-militante binnegeval is, herower.
Tragiese oorlog tussen Israel en Hamas ʼn teken van onstabiele tye
Dit sou verkeerd wees om Saterdag se aanval op Israel as ʼn geïsoleerde voorval, of net nog ʼn episode in die dekades lange stryd tussen Israel en die Palestyne te beskou.
Dodelike bombardering van Gaza voortgesit
Yoav Gallant, minister van verdediging, sê Israel sal ʼn “totale aanslag” op die enklave met sy sowat 2,3 miljoen inwoners uitvoer. “Geen krag, geen kos, geen water en geen gas nie – dit is alles afgeskakel.”
SA’ner in Israel vertel: ‘Ons help waar ons kan’
“Hierdie mense [Hamas] is barbare. Ek kan nie glo dat die ANC hulle verdedig nie.”
Israel: Talle buitelanders dood, vermis of as gyselaar geneem
Baie van die vermiste buitelanders het ʼn musiekfees naby die Gaza/Israel-grens bygewoon waar minstens 260 feesgangers intussen dood aangetref is.
Oliepryse styg kort ná missiele begin reën
Daar bestaan nou kommer oor voorrade van ruolie uit die Midde-Ooste.