“Niks wat gedoen word, kan dié ding omkeer nie. Niks sal vir Issie terugbring nie. Niks kan hierdie verlies omdraai nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Issie Dippenaar"
Ermelo-moord: Verdagte se naam bekend
Die man wat tereg staan vir die moord op Issie Dippenaar van Ermelo in Mpumalanga het Woensdag vir die eerste keer in die plaaslike landdroshof verskyn.
Ermelo-moordverdagte toe nie in hof
Die saak teen die verdagte wat vir die moord op Issie Dippenaar van Ermelo in Mpumalanga aangekla word, is vandag in sy afwesigheid in die plaaslike landdroshof aangehoor.
Ermelo-vrou vermoor: Tuinier in hof
Die voormalige tuinier van Issie Dippenaar (58), die vrou wat Maandagaand in haar huis in Ermelo, Mpumalanga, vermoor is, sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Doodsdreigemente voor Ermelo-vrou se moord
Issie Dippenaar (58) het Maandagaand vir die eerste keer in ʼn week by haar eie huis in Ermelo, Mpumalanga, geslaap, omdat sy vir haar lewe gevrees het. Sy is dieselfde aand vermoor.
Verdagte vas ná moord op Ermelo-vrou
ʼn Man is Dinsdagmiddag in hegtenis geneem in verband met die moord op Issie Dippenaar (58) wie se liggaam Maandagaand in die kattebak van haar motor buite haar huis in Ermelo, Mpumalanga, gevind is.
Skok ná Ermelo-vrou se moord
“Die buurman het sleutels vir haar huis gehad en hulle het die huis deursoek, maar niks daar gevind nie. Daar was ook geen tekens van ʼn inbraak nie.”