ʼn 40-jarige vrou, wat daarvan beskuldig word dat sy ʼn onderwyseres met ʼn sambreel aangerand het “om haar ʼn les te leer”, is Dinsdag in die Mankwe-landdroshof in Mogwase in Noordwes vrygelaat op borgtog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Itumeleng Letsepe"
Vrou weer in hof wat juffrou glo met sambreel aanrand
Ontstoke inwoners het in die hof bymekaargedrom om te hoor of Letsepe op borgtog vrygelaat sou word.
Vrou in hof ná sy glo onnie aanrand
Die 40-jarige vrou wat daarvan aangekla word dat sy ʼn onderwyseres met ʼn sambreel aangeval het, het Maandag vlugtig in die hof verskyn.
Ouer vas wat glo onnie aanrand
ʼn 40-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo Vrydag haar seun se onderwyseres aangerand het.
Onnie in hospitaal ná ouer haar glo aanrand
ʼn 52-jarige onderwyseres van ʼn laerskool in Noordwes is in die hospitaal nadat sy glo Vrydag deur ʼn ontstoke ouer aangerand is.