Die nasionale komitee vir die lys van noodsaaklike medisyne (NEMLC) se Covid-19-subkomitee het alle bewyse bestudeer vir die behandeling en voorkoming van Covid-19 met ivermektien.
Alles vir die sleutelwoord "ivermektien"
Ivermektien: Gekontroleerde toegang moet ‘data help insamel’
“Ons weet nie of dit werk nie, maar ons weet ook nie dat dit nié werk nie.”
‘Beheerde’ gebruik van ivermektien voortaan in SA
Daar was die afgelope paar weke toenemend oproepe dat die gebruik van ivermektien toegelaat word.
Dringende hofaansoek oor ivermektien gebring
“Ons verkeer in buitengewone omstandighede. Mense sterf daagliks en gesondheidspraktisyns swoeg. Elke dag kos lewens.”
Covid-19: Vrou sterf weens tekort aan ventilator
Die hospitaal het Doret Steyn ivermektien geweier aangesien dié middel nog nie goedgekeur is vir die behandeling van Covid-19 nie.
Ivermektien: ‘Dit werk,’ sê Covid-19-pasiënte
Verskeie belangegroepe is tans besig met aansoeke om dié middel vir die behandeling van Covid-19 te gebruik.
Ivermektien: AfriForum se regspan oorweeg regstappe
Daar was die afgelope maand toenemende oproepe op Suid-Afrika se regulatoriese owerhede om die gebruik van ivermektien vir die behandeling van Covid-19 te oorweeg.
Beheerraad moet gebruik van ivermektien vir Covid-19-behandeling heroorweeg – drukgroep
Die beheerraad sê hy het tot dusver geen aansoeke ontvang om data van kliniese proewe oor die veiligheid en doeltreffendheid van ivermektien te hersien nie.