Die meeste olifanttande kan tot 23 kg weeg, waarna ʼn kilogram van die verwerkte ivoor vir duisende rand verkoop kan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ivoor"
Man dae later gevonnis oor olifanttande
Die beskuldigde het in 2018 ses stukke ivoor in sy huis bewaar, maar het destyds inhegtenisneming ontduik.
Ses olifante in een dag gestroop
Daar is 30 keer op een olifant geskiet voordat dit gevrek het.
Twee verdagtes met ivoor vasgetrek
“Lede van georganiseerde misdaad en die taktiesereaksie-eenheid van Klerksdorp het ʼn Toyota-bakkie voorgekeer en deursoek, wat tot die twee se inhegtenisneming gelei het.”
Is tronk die oplossing vir renosterstropery?
Vir elke stroper wat agter tralies beland of selfs tydens ’n kontak met veldwagters doodgeskiet word, is daar altyd nog een wat gereed staan om sy plek in te neem. Stropers is vervangbaar.
Vyf vas vir olifanttande van meer as halfmiljoen rand
“Die polisie het die huis en die perseel deursoek en twee olifanttande in die kattebak van ʼn Toyota Vios gekry.”
Vier in hof vir onwettige ivoor
Vier mans het vandeesweek in die Olifantshoek-landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige besit van nagenoeg agt olifanttande.
Mans met olifanttande betrap
Vier mans is Dinsdagaand in die Noord-Kaap in hegtenis geneem nadat beweerde onwettige olifanttande in hul besit gevind is.
Renosterhorings en ivoor terug uit Hong Kong
ʼn Besending ivoorprodukte en renosterhorings met ʼn geskatte waarde van R23 miljoen op die swartmark is na Suid-Afrika toe teruggebring.
Olifant-vergiftiging in Zim vandag ondersoek
’n Span kenners van regoor Zimbabwe sal vandag die Hwange-natuurreservaat besoek om te bepaal of nóg diere deur sianiedvergiftiging bedreig word. Dit volg nadat 64 olifante en verskeie roof- en aasdiere in die park weens sianiedvergiftiging gevrek het.