“Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ʼn ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.” (Habakuk 3:19)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ivor Swartz"
Feestyd-oordenking: ‘Die Here is by jou’
“Die engel sê toe vir haar: ‘Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou.’” (Lukas 1:30)
Luister: Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz
“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.”
Paasfees-oordenking: ‘Wie laaste lag, lag die lekkerste’
“Die kruisdood, die Jesus, die een wat bespot was, het gewen. Toe het die kruisdood die laaste lag gehad.”
Ivor Swartz: Jou storie se einde word nie deur die begin bepaal
Hy word as een van die belangrikste stemme in Suid-Afrika bestempel. Ivor Swartz is ’n brugbouer, iemand wat grense oorsteek en lewens aanraak. Hy het met Maretha Botes oor sy diep liefde vir mense, vaderskap en sy hart vir die land se jongmense gesels.
Bly lewe, asseblief!
So wil ek vir jóú vra, indien jy oorweeg om op te hou skyn: BLY LEWE, ASSEBLIEF! Jou gebroke glimlag is meer werd as wat jou seer jou laat glo.
Paasfees-oordenking: ‘Hy het die wêreld oorwin’
“Jesus gee vir sy dissipels – saam met ons – die waarborg van moeilike tye in die lewe. Maar ook die belofte dat Hy die wêreld oorwin het.”
Feestyd-oordenking: Sing ’n lied van dankbaarheid dié Kersdag
Ek hoop dié nuus plaas ʼn lied van dankbaarheid in ons elkeen se hart, soos die een wat Maria gesing het toe sy gehoor het sy is verwagtend met die Redder van die heelal.
Van tronksel na preekstoel: Ivor Swartz se pad saam met God
“Moenie jammer voel vir my terwyl jy die bladsye lees nie. Sê eerder vir God dankie vir sy genade oor my,” skryf debuutskrywer Ivor Swartz in ‘Die verlore seun vannie Gaatjie’.
Boek-uittreksel: Die verlore seun vannie Gaatjie
“Welkom in die lewensveranderende verhaal van Ivor Swartz – energieke navolger van Jesus en kreatiewe storieverteller,” sê Stephan Joubert oor “Die verlore seun vannie Gaatjie.” Lees hier ʼn uittreksel uit die boek.