Daar is altyd iets spesiaals aan ʼn toetswedstryd tussen die Springbokke en die Franse Hane, soos Saterdagaand se kragmeting in die Stade Francais in Parys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "jaareind-toets"
Eddie Jones skok met sy Engelse groep teen Bokke
Daar is vooraf baie geskryf en gepraat oor die vurige Michael Rhodes wat sy oud-Suid-Afrikaanse spanmaats Saterdag op Twickenham sal pak wanneer Engeland teen die Springbokke speel.