Benewens die Springbokke teen Wallis, behoort Saterdag se wedstryd tussen Engeland en Australië en moontlik ook dié tussen Skotland en Argentinië, vir die taaiste kragmetings op die laaste dag van die jaareindwedstryde te sorg waarby Sesnasies-spanne betrokke is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaareindwedstryde"
Naweek se eerste jaareindwedstryde lui rugbyfees in
Oor die volgende vyf naweke is daar 23 wedstryde, wat deur 14 lande en die Britse Barbarians op 11 verskillende toetsvelde gespeel word, wat op rugbyliefhebbers wag.