Dit was kort, kragtig en saaklik, die media was altyd welkom en wanneer daar oor iets gekibbel is, is dit met ʼn vinnige stemmery met die hand afgehandel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "jaarvergaderings"
Boland hoor wantrouemosie aan; geldsake bekyk
ʼn Wantrouemosie, ʼn uitvoerende bestuursverkiesing en die bond se geldsake was onder meer aan die orde by die Bolandse Rugbyunie (BRU) se pas afgelope jaarvergadering in Wellington.