Kurt Darren het nog pyn weens die 11 gebreekte ribbe wat hy tydens ʼn onlangse ernstige ongeluk opgedoen het, maar met sy brein en liedjieskryfvermoëns is daar niks verkeerd nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacaranda"
JacarandaFM-liedjie samel duisende vir Joost in
Die gewilde Gautengse radiostasie, JacarandaFM, het reeds R54 000 ingesamel met ‘n liedjie wat hulle spesiaal vir Joost van der Westhuizen opgeneem het.