Corriana, Jo-Ann se ma, het alles vir die twee meisies se spesiale aand gereël. Sy het egter net nog een ding gekort; ʼn ware heer om die twee op die rooi tapyt te vergesel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JacarandaFM"
ʼn Gesonder vel met behulp van … slakke?
Sowat sewe slakke word versigtig op ʼn mens se gesig geplaas en is dan vry om oral te seil.
Radioman saai tydelik nie uit oor Covid-19
Sy stiefpa is verlede maand aan Covid-19 dood.
Só gaan Witbank-man ‘Secret Sound’-wengeld bestee
“Ek het aan die gordel en die skinkbord van die babastoeltjie gepluk om die klank op die radio na te boots en toe ek die skinkbord pluk het ek geweet dit is die Secret Sound.”
SA se top-sangers in gratis Kerskonsert te sien
Toegang is gratis, maar diegene wat Carols by Candlelight bywoon word aangemoedig om ’n speelding te skenk wat aan uitgesoekte liefdadigheidsorganisasies geskenk sal word.
JacarandaFM se waterprojek wil Kaapstad help
JacarandaFM sal eersdaags poog om die Loftus Versveld-stadion in Pretoria tot kapasiteit te vul tydens die Superrugby-kragmeting tussen die Vodacom Blue Bulls en die DHL Stormers op 31 Maart.
Tumi-uitspraak ‘bevestiging van dubbele standaarde’
“Morake het ʼn simbool van ʼn groter frustrasie onder wit Suid-Afrikaners geword.”
Kommissie beslis oor Tumi se uitlatings
Die Uitsaaiklagtekommissie het uitspraak gelewer oor die talle klagtes wat hy ontvang het rakende omstrede uitsprake oor apartheid wat Tumi Morake, mede-aanbieder van die ontbytprogram op JacarandaFM, in September gemaak het.
Rian laat evangelis warm onder die kraag
Die uitgesproke JacarandaFM-omroeper Rian van Heerden het ʼn Pretoriase evangelis en talle mense warm onder die kraag nadat hy vandeesweek ʼn stelling gemaak het oor gode se siening oor gays.
Video: Joost durf yswater aan vir bewustheid
Wêreldwyd doen almal, van gewone burgers tot bekendes, nou hulle deel om bewustheid van motorneuronsiekte te kweek.
JacarandaFM beboet oor hoendergesprek
Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het JacarandaFM beboet oor aanmerkings wat ʼn aanbieder oor ʼn voorval van bestialiteit gemaak het.
Oud-Potch-burgemeester se “raad” aan Combrink
Maphetle Maphetle, die voormalige burgemeester van die Tlokwe-munisipaliteit, het die nuwe DA-burgemeester, Annette Combrink, glo van raad bedien voordat hy Donderdag amptelik die munisipale gebou in Potchefstroom ontruim het.
“Gangnam-style” kry Afrikaanse klankie
Die popliedjie Gangnam Style wat kitssterstatus aan die Suid-Koreaanse kletsrymer, Psy, besorg het en mense regoor die wêreld die ‘perdjiery’-dans laat doen, het ʼn Afrikaanse klankie gekry.
Radiostasie reël ʼn lewer vir tienermeisie
Die radiostasie JacarandaFM se Good Morning Angels het vir een van hul jong luisteraars, Bridgette dos Santos (16) van Pretoria, gehelp om ʼn leweroorplanting te kry.